Kontak Nommer: +27 (0)62 266 0486 / +27 (0)83 5384507
Eposse: info@childmedi.org / nadia@childmedi.org

Kopiereg © Alle Regte Voorbehou | Webblad ontwerp en onderhou deur Pixels Design Studio

Kontak Nommer:

+27 (0)62 2660 486

Eposse:

info@childmedi.org

Nadia@childmedi.org

Kontak Besonderhede

Child Medi
Organisasie

Geregistreerde Nie-winsgewende Organisasie | SARS registreerd

Skakel Na Child Medi In Engels

First National Bank

Child Medi Organisasie

Tjek Rekening

Rekening No: 62632581056

Takkode: 250655

(SARS Registreerd)

Bank Besonderhede

Ons bank rekening besonderhede is op ons groep se blad.
Ek wil u asb vra om skenings daarin te doen. Ons vra elkeen om geen kontant aan enige lede van ons groep of publiek oor te betaal of te gee nie...
Mense daars baie bedrog om ons en baie mense word uitgebuit. Neem kennis, sodra u geld inbetaal het, is dit onder die hele bestuur se oog, en word aangewend vir die regte doel van die spesifieke donasie. Ons moet verantwoording doen aan SARS en die Dept van Sosiale welsyn van alle fondse en word dan ook deur hulle geaudit. Ons stuur ons lede in elke area uit om te gaan evalueer en elke geval word op meriete gekeur...U samewerking sal waardeur word...ons het baie befondsing nodig vir al die kritieke gevalle en so kan ons, ons kinders weer help gesond word...Enige bedrag is welkom . Liefde e vrede vir u.

Volg ons op Facebook

U is hier:

Hierdie gallery wys al die kindertjies wie ons al gehelp het (sommiges mag steeds finansiële hulp en bydraes nodig hê), kliek gerus op elke kind om hul verhaal te lees.

NADYA
LEES MY STORIE

AC
LEES MY STORIE

KOSIE
LEES MY STORIE

CJ
LEES MY STORIE

LERIZE
LEES MY STORIE

KOSIE
LEES MY STORIE

ETHAN & ELLA
LEES MY STORIE

ANDRIES
LEES MY STORIE

LAROCHELLE
LEES MY STORIE