Wie Ons Is

Kontak Nommer: +27 (0)62 266 0486
Eposse: info@childmedi.org / nadia@childmedi.org

Kopiereg © Alle Regte Voorbehou | Webblad ontwerp en onderhou deur Pixels Design Studio

Kontak Nommer:

+27 (0)62 2660 486

Eposse:

info@childmedi.org

Nadia@childmedi.org

Kontak Besonderhede

Child Medi
OrganisaSIE

165-632-NPO

Geregistreerde Nie-winsgewende Organisasie | SARS registreerd

Skakel Na Child Medi In Engels

First National Bank

Child Medi Organisasie

Tjek Rekening

Rekening No: 62632581056

Takkode: 250655

(SARS Registreerd)

Bank Besonderhede

Ons bank rekening besonderhede is op ons groep se blad.
Ek wil u asb vra om skenings daarin te doen. Ons vra elkeen om geen kontant aan enige lede van ons groep of publiek oor te betaal of te gee nie...
Mense daars baie bedrog om ons en baie mense word uitgebuit. Neem kennis, sodra u geld inbetaal het, is dit onder die hele bestuur se oog, en word aangewend vir die regte doel van die spesifieke donasie. Ons moet verantwoording doen aan SARS en die Dept van Sosiale welsyn van alle fondse en word dan ook deur hulle geaudit. Ons stuur ons lede in elke area uit om te gaan evalueer en elke geval word op meriete gekeur...U samewerking sal waardeur word...ons het baie befondsing nodig vir al die kritieke gevalle en so kan ons, ons kinders weer help gesond word...Enige bedrag is welkom . Liefde e vrede vir u.

Volg ons op Facebook

Wie Ons Is

U is hier:

Child Medi Organisasie is gebore uit ñ behoefte wat ons en andere ondervind het by staatshospitale, As gevolg van die hoë volume Mense wat die staatshospitale besoek, en die lang rye mense gebeur dit gereeld dat daar knaend ingedruk word voor ANDER en dat in menige gevalle pasiënte nie behandel word in noodgevalle nie.

VISIE:

Om ons dienste landswyd uit te brei met n gesonde  ondersteunings netwerk. Deel te wees van die oplossing waarin veral ons kinders hulself bevind met die huidige stand van sake en sodoende hul lewensverwagting en gesinslewe te versterk.

Omdat baie van ons mense daarbuite dieselfde ervarings beleef het , of dalk van hul familie en vriende, glo ons dat ons mense moet saamstaan en onbaatsugtig vir mekaar in die bres tree. Dit was dus vir ons verbasend hoe ons mense mekaar in nood kan ondersteun, al is dit net deur bydraes soos donasies in die vorm van kos , klere of finansiële bydraes.